Please choose your language

 
 
 

Nuwe markte sonder duur markbetredingversperrings

Globalisering het veranderinge meegebring in die wyse waarop kliënte inligting versamel, en daarmee saam dus ook die wyse waarop geadverteer word. Inligting aangaande maatskappye en produkte kan dwarsoor die hele wêreld binne enkele sekondes met 'n paar klikke van die muis gevind en met mekaar vergelyk word.

Met sy doeltreffende koppelvlakke tussen kopers en verskaffers is IndustryStock.com altyd binne bereik van jou soekende teikenmark.

Met IndustryStock.com stel Deutsche Medien Verlag GmbH 'n internasionale B2B-bedryfsgids beskikbaar, met intelligente soekenjins vir produkte en dienste sowel as Business to Business vervaardigers, verspreiders, verskaffers en diensverskaffers.

Deur innoverende sake-inligting te kombineer met die vermoëns van' n moderne bedryfsplatform word duidelike inligtingkoppelvlakke van gekwalifiseerde kontakte aan beide kopers en verkopers beskikbaar gestel.

Om bestaande beskikbare topposisies te beskerm en nuwe markte en sakegebiede te ontwikkel en uit te brei, bied IndustryStock.com omvattende dekking vir al jou produkgroepe in die ontwikkeling van nuwe besigheid.

Met die integrasie van moderne kommunikasiestrukture in 12 tale bereik IndustryStock.com potensiële sakevennote in al die belangrikste markte, sonder om toe te laat dat tydsones of taalversperrings daarmee inmeng.

Elke dag maak nuwe vervaardigers, verspreiders, verskaffers en diensverskaffers uit meer as 150 lande gebruik van IndustryStock se bedryfsoekenjin om na nuwe verkopers en verskaffers van produkte en dienste te soek, of van ons maatskappysoekenjin om na nuwe maatskappye te soek.

Gebruikers kan gratis en sonder om te registreer na produkte en verskaffers soek in die tale wat aangebied word.

Met ons professionele maatskappyprofiel word ons geregistreerde vervaardigers en verspreiders teen ongekwalifiseerde kontakte beskerm wat sodoende baie tyd vir hul personeel beskikbaar stel om aan die werklik belangrike navrae te bestee.

As 'n internasionaal-georiënteerde handelsgids met 'n goed gestruktureerde inhoud verskaf die gids aan sowel gebruikers as advertensiekliënte verskillende vertoonformate en soekpremisse. Hierdie word optimaal vir die gebruiker gekies deur middel van sowel ‘n groot getal sake-adresse asook hul duidelike klassifikasie in verskillende segmente, soos verspreidersgids of verskaffersgids. IndustryStock.com ondersteun hoofsaaklik die bedryf se verskeie produk- en dienstesektore. Net soos in 'n sakegids word die verskillende besighede hier uitgebeeld volgens hul werklike diensprofiel.

IndustryStock.com is ontwerp om te fokus op geteikende produkbemarking. Funksionaliteit en doeltreffendheid vorm die vernaamste koppelvlak tussen gebruikers en verskaffers.

In plaas van bloot die funksie van 'n handelsgidsgids of geelbladsye, bied hierdie bedryfsoekenjin aan alle vervaardigers en verspreiders 'n inligtingsketting van gebruikers wat beplan om sekere produkte in die nabye toekoms aan te koop.

Sitemap

Deutscher Medien Verlag GmbH

Geschäftsführer: Jens Uwe Wancsucha, Olaf Tonn
Rudolf-Breidscheid Str. 1
03046 Cottbus


Telefon ++49 (0) 355/289 443 40
Fax ++49 (0) 355/289 443 11
E-Mail: anfrage@industrystock.com

Registriert beim Amtsgericht Cottbus, HRB 6778
Steuer-Nr.: 056/121/01606
USt.-Ident.-Nr.: DE 813658719